Uitdrukking: iemand se kompas staan stil.
Betekenis: iemand weet die wat om te doen nie.
Someone is all at sea. Someone is at a loss. Someone does not know which way to turn. RAADOP
Ontleen aan die skeepvaart: as die kompas stilstaan kan niet geseind word in watter koers die skip vaar die en dit verwar die skipper.
SUID-AFRIKA SE KOMPAS STAAN STIL. Lees wat die betekenis daarvan is in Maroela se kantlyne.