Woord: emosie

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay)

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay)

Woord:
emosie

Betekenis:
ontroering

Waar kom dit vandaan?
As jou emosie die oorhand kry, is dit asof jy uit jou liggaam weggaan – sy dit om iemand te klap of te soen (Latyn emovere uit e “uit” + movere “beweeg”). Jy kom eers agterna weer by jouself. Inderwaarheid is dit jou verstand wat jou liggaam verlaat: die grysstof is redelik rustig totdat iets gebeur wat dit affekteer – en dan kan enigiets gebeur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.