Woord: kwiek

Argieffoto (Foto: Pezibear, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Pezibear, Pixabay)

Woord:
kwiek (ook kwik)

Betekenis:
piep

sonder (om) te kwiek of te kwaak sonder om iets te sê; sonder om teë te praat
of jy nou kwiek en of jy nou kwaak wat jy ook al sê, of hoe jy jou ook al teen iets verset – dit help alles niks

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.