Woord van die week: kattebelletjie

cup-1883841_1920Woord: kattebelletjie

Betekenis:

1. Klein, onbeduidende briefie
2. Los stukkie papier waarop iets geskryf word

Bron: Verklarende Afrikaanse Woordeboek

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

ME ·

Volksvreemd …. en sal net aanleiding gee tot langer en meer verduideliking!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.