Die nuwe Jaecoo J7 is werklik goed… en teen die prys – onweerlegbaar.
Lees meerAlles deur die skrywer Brendon Staniforth
BMW – Baie Modebewuste Wiele?
Terwyl BMW se nuwe X1 en iX1 ʼn puik kompakte sportnuts bied, is daar ʼn nuwe gier, soos met die X6 en X4 om koepeeweergawes van ʼn SNV bekend te stel.
Sit-sit só: Ses sitplekke teen sakpasprys
Dis ʼn gemaklike gesinsbuks wat ses sitplekke bied sonder om die bank te breek.
Tourneo kán toer – langpad en in weelde
Vir ʼn medium of groot gesin is die feite onweerlegbaar: ʼn Bus is bobaas.
Begrotingsbuksies in bokskryt
Die drie voertuie wat ons vergelyk is Suzuki se Fronx, Volkswagen se Polo en die Polo Vivo GT.
Kyk hoe hop so ʼn weeldewa
Nee, dit is nie vir bendebase nie, al het die jongklomp op TikTok dit dalk só laat lyk. Die nuwe Mercedes-Benz GLS se sogenaamde hop-funksie het ʼn doel – en ʼn belangrike een:
Velar vs. XC60: Watter inprop-hibried span die kroon?
Ons het onlangs twee mediumgrootte luukse sportnutsvoertuie onder hande gehad – ʼn Range Rover Velar en ʼn Volvo XC60. Albei het ʼn inprop-hibriede dryfstelsel en is elektriese motors met ʼn 2.0-viersilinderturbopetrolenjin.
Jeep wys vier konsepmodelle
Jeep het weer eens sy span interne ontwerpers die vryheid gegee om ʼn paar eenmalige konsep-voertuie te ontwerp en te vervaardig.
Fortuner Challenge se wenner gekroon!
Elk van die vier deelnemers is in ʼn span saam met ʼn sportheld wat hulle help om deur verskeie uitdagings en hindernisse te beweeg tot een van die uitdagers wegry met ʼn splinternuwe Toyota Fortuner.
Watter elektriese Mercedes EQ pas waar?
Ons het die afgelope jaar met elke elektriese Mercedes-Benz gery wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is.
Bus of bakkie?
Maroela Media het die geleentheid gehad om die Ford Tourneo Custom- bussie asook die Ford Ranger 2.0 SiT XL- outo dubbelkajuit-bakkie vir ʼn tyd lank te bestuur.
Suzuki druk behoorlik sy stempel af
Suzuki is tans Suid-Afrika se tweede sterkste passasiersvoertuighandelsmerk wat verkope betref en sy nuwe Swift sal later vanjaar hier aankom.
Dié Audi hop oor hobbels
Die kattebak is enorm, die klankstelsel fantasties en die groot sedan voel baie meer soepel en delikaat as enige sportnuts-mededinger. Dit is ʼn pragtige motor.
Ford: ʼn Eeu van mense, modelle en herinneringe
Teen die tyd dat die Cortina-produksie in 1983 gestaak is, het Ford ʼn allemintige 303 000 in Suid-Afrika verkoop.
Deftige dubbelkajuit
Dis werklik ʼn mooi bakkie. Sy prys is mededingend, hoewel nie ʼn winskoop nie – maar hy sal rateltaai betroubaarheid bied én ly nie onder dieselfde diefstalrisiko as van sy mededingers nie.
Meer oor Kuga-plaasvervanger bekend
Die nuwe Ford Territory sal eersdaags in Suid-Afrika beskikbaar wees.
Waar dit vir BMW begin het
BMW se eerste 5-reeks is in 1972 bekendgestel en was ʼn groot familie-sedanmotor. Nou in sy agtste generasie is die 5-reeks ʼn ware weeldewa.
Goed, beter … Tourneo-bus
Die Tourneo Custom spreek vanself. Dit is beter toegerus as sy mededingers én aansienlik goedkoper.
Nissan se revolusionêre ysmeester
Om dit te illustreer vat Nissan ons Finland toe. In die winter. Dit is ys en sneeu so ver die oog kan sien.
Op reis saam met Kingsley Holgate
Die uitnodiging was eenvoudig: Wil jy saam met Kingsley Holgate die tweede deel van die ekspedisie begin? Ek’t in ʼn oogwink geantwoord sonder om die fynskrif te lees.