“Hierdie gesondheidsmonster sal min doen om gesondheidsorgprobleme te takel, en eerder die bedryf blootstel aan staatskaping en misbruik.”
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
R1 miljoen-beloning vir inligting oor DA-moord
“Ons soek geregtigheid vir die Ndlovu-familie en wil ʼn einde bring aan politiek gemotiveerde moorde in KwaZulu-Natal.”
Wen kontant met jou vakansiefoto
Deel jou vakansiefoto met ons en kom in aanmerking vir ʼn kontantprys van R2 000!
Gemengde gevoelens oor Marokane as nuwe Eskom-hoof
Organisasies het gemengde gevoelens ná Dan Marokane as Eskom se nuwe uitvoerende hoof aangestel is.
Long Tompas-busongeluk eis 7
Die bestuurder is een van die 52 persone wat beseer is.
Durban-burgemeester en hoës hou vakansie terwyl munisipaliteit ineenstort
“Die burgemeester en sy entourage het besluit om vakansie te gaan hou terwyl daar massiewe wateronderbrekings in die stad is wat duisende inwoners en ondernemings in Pinetown, Chatsworth en Westville raak.”
Gedagte vir die dag: Rus is ʼn mág en ʼn móét
Op die sewende dag het Hy gerus van al die werk wat Hy gedoen het.
Dan Marokane as nuwe groepshoof van Eskom bevestig
Die raad van Eskom het Vrydag bevestig dat Dan Marokane as nuwe groepshoof van Eskom aangestel is.
Nóg ʼn Skukuza-stroper gevonnis
Dit is die vierde persoon hierdie week wat in die Skukuza-streekhof gevonnis word in verband met stropery in die wildtuin.
Meer as 250 myners bly ondergrond in Rustenburg
“Die NUM-lede sal eers na die oppervlak terugkeer indien daar aan hul eise voldoen word.”
‘Net koffie’ se Henriëtte en man in hof oor bedrog, diefstal
Die egpaar word daarvan verdink dat hulle oor ʼn tydperk van twee jaar sowat R32 miljoen van Yellow Star Manufacturing, ʼn maatskappy in Vereeniging, gesteel het.
Só lyk vooruitsig vir beurtkrag
Fase 3-beurtkrag sal Vrydagmiddag van 16:00 toegepas word tot Saterdag om 05:00. Daarna sal verskillende beurtkragfases oor die naweek toegepas word.
Video: Voortrekkermonument in rep en roer vir Gelofteweek
Stalletjiehouers is van vroegdag af al besig om stalletjies in te rig, personeel sien toe dat die terrein spiekeries lyk vir besoekers wat later vandag gaan begin opdaag, en selfs die plaaswerf se perde word behoorlik vir dié geleentheid geborsel.
Pretorius sluit by Blitsbokke aan vir Kaapse kragmeting
“Die voordeel daarvan om hom in die groep te hê, behalwe sy spoed, is dat hy óf loskop óf haker kan speel.”
Rotsklimmer val 15 m ver; oorleef wonderbaarlik
Die rotsklimmer was glo naby die derde bout op ’n roete genaamd Locomotion toe hy ongeveer 15 meter geval en verby die begin van die roete afgetuimel het.
Gedig: Koeloekoeloe sê kalkoen se kind
“Koeloekoeloe sê kalkoen se kind en hy zirts met die vlerk en hy ziiiirts.”
Baie geluk aan ons Kersfeesbonus-wenners
Vier gelukkige Maroela-lesers het in aanmerking gekom om ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant te wen.
Handwerk: ’n Tafel met kerse en sterre
Maak jou Kerstafel die middelpunt van die feesvierings en versierings met flikkerende kerse en sterre wat towermooi met van papier en klei tot suiker gemaak is.
Gedagte vir die dag: Om soos Hy rein te wees
“Soos sy lewe skoon en sonder foute was, so moet joune ook wees.”
Potch-stortingsterrein ontaard in ‘morsige ramp’
ʼn Nuwe kontrakteur van Mpumalanga het skaars drie maande gelede die bestuur van die stortingsterrein oorgeneem.