Eintlik is hierdie hofsake nie noodwendig slegte nuus vir ons land nie. Daar is ook ʼn stukkie goeie nuus en daardie nuus is dat ons Grondwet sterk en lewenskragtig is om mense en instellings se regte en regmatige belange te bevorder en beskerm. Dis ʼn teken dat ons Grondwet werk.
Lees meerAlles deur die skrywer Paul Colditz
Die handboekkrisis is nog niks – dis eintlik baie erger
Paul Colditz bespreek die afgelope handboekkrisis in Limpopo