Annekie Heyns
Jennepher is somtyds net ‘n toeskouer in haar eie familie en vriendekring. Agter die lens van haar kamera kan sy altyd so effe van die aksie verwyderd wees. En aksie is daar genoeg van. Die drama tussen Tant M en Dalene gaan nie gou end kry nie, Gerrie se flambojante persoonlikheid is ‘n handvol en Ouma se groot verjaarsdag partytjie wat nader kruip, beloof om een vir die boeke te wees.
Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R129.00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com