Boek: Stories van die Groenbos

Stories-van-die-Groenbos.jpgMariana Gerber

Hansie Haas hardloop weg om sy eie huis te soek maar hy besef sy mamma se huis is die beste,  Faantjie Verkleurmannetjie verdwaal in die reën, en Koen Eekhoring steel Sarel se kos. Al die Groenbos inboorlinge het lesse om te leer.

Elke boek met CD.

Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R99.00*
*Prys onderhewig aan verandering

Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.