Luister: Chanette Paul se ‘Offerlam’ maak ʼn draai in België


Chanette-Paul-deur-Carine-Duprez

Chanette Paul. Foto: Carine DuPprez.

Chanette Paul se internasionale deurbraak het eindelik gebeur. Sy het in November na België vertrek om die Nederlandse vertaling van haar jongste boek, Offerlam, bekend te stel. Die storie is internasionaal en gee die leser ʼn interessante blik op die Belgiese kultuur.

Esté Meyer Jansen het met Chanette in Maroela Media se ateljee gekuier en gesels oor haar oorsese sukses, asook so ’n bietjie meer te wete gekom oor Offerlam se storielyn.

  • Lees ook ‘n resensie van Chanette se boek Offerlam op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Mien ·

‘n Lekker boek laat ‘n mens ‘n rukkie vergeet van al die slegte goed wat gebeur. Chanette Paul mag maar skryf.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.