Luister: Alta Cloete se jongste boek is nie net ʼn gewone liefdesverhaal nie


Alta-Cloete-se-Opdrag-van-Oorkant

Alta Cloete gesels oor haar nuwe boek Opdrag van oorkant. Foto: Facebook.

Die skrywer Alta Cloete se nuwe boek, Opdrag van oorkant, is propvol verrassings om elke draai. Sy gooi vier verskillende vroue bymekaar, wat eintlik glad nie iets met mekaar te doen wil hê nie, en so word die vele vorme van liefde in die boek se storielyn ondersoek.

Esté Meyer Jansen het met Alta vanuit die Paarl gesels om uit te vind waar die idee vir dié besonderse liefdesverhaal ontstaan het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.