Luister: Christien Neser gesels oor haar jongste tienerverhaal


Middernagklub-Christien-Neser

Christien Neser se jongste boek, Middernagklub. Foto: Lapa.co.za

Christien Neser se reeks boeke oor die avonture van Elle Kroon het reeds diep in tienermeisies, en ʼn paar volwasse lesers, se harte gekruip.

Christien het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor die sewende boek in die reeks, Middernagklub. Sy het ook ʼn bietjie van haar eie ervaring van gr. 11 met ons gedeel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.