Luister: Peet Venter praat oor verraad en korrupsie


Lem-van-Peet-Venter

‘Lem’ is die jongste spanningsroman uit die pen van Peet Venter. Foto: Lapa.co.za

Die spanningsverhaalskrywer Peet Venter se jongste boek, Lem, is ʼn donker roman waarin verraad en politieke korrupsie hoogty vier. Hy stel vrae oor wat ʼn persoon te doen staan as hy (of sy) man- of vroualleen teen die hele samelewing te staan kom. Die groot vraag is wie gaan oorleef?

Peet het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor dié nuwe boek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.