Luister: Tobi Jooste praat oor jongste album en boek


tobi-jooste

Tobi Jooste. Foto: Verskaf.

Tobi Jooste is ʼn vermaakkunstenaar in murg en been. Hy is nie net ʼn sanger nie, maar bied ook televisieprogramme aan, is ʼn model, sakeman, motiveringspreker en skrywer.

Esté Meyer Jansen het die geleentheid gehad om onlangs met hom te gesels oor sy jongste album, ʼn Man se hart, en sy boek, Daar is ʼn Eiffeltoring in sy boedel, wat in ʼn stadium die vierde beste Afrikaanse verkoper was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.