Luister: ‘n Huldeblyk aan André P. Brink

André P. Brink Foto: soundcloud.com

Adéle Changuion, omroeper by Radio Pretoria, het as ‘n huldeblyk aan André P Brink met prof. TT Cloete, Marita van der Vyver en prof. Jacques van der Elst gesels.

Luister hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Grassie ·

A P Brink was ‘n vyand van die behoudende Afrikaner en sommige van die goed wat hy geskryf het was onder die belt en vieslik. Ek kan nie verstaan dat Radio Pretoria hom nou vereer nie.

Elfie ·

Ag Grassie…asseblief! “Behoudende Afrikaner” – watookal. En hoe weet jy wat hy geskryf het was “onder die belt” hmmm? Lekker skelm gelees daaraan? Kry tog iets anders om oor te kerm

Sollie ·

Grassie, hulle vereer hom want hy was ‘n letterkundige reus, hy was ‘n intellektueel en internasionaal bekend (en bemind) – is dit nou so moeilik om te verstaan? Ja ek wonder ook waar kom jy daaraan dat hy “onder die belt” was!

Grassie ·

Sollie – ons is elkeen geregtig op ons eie mening. Volgens jou mening was die man ‘n intellektueel en letterkundige reus. Ek het hom ervaar as ‘n hater van die Boere (met ‘n hoofletter) en ‘n ondersteuner van die ANC. Jy en ek sal seker verskil oor baie onderwerpe maar ek respekteer jou reg op ‘n eie mening. Gedurende die jare sestig het ek al gereeld gelees maar die “werke” van die sg Sestigers het nie by my aanklank gevind nie.

Elfie – ek dink amper ‘n elf het vlerkies. As joune nog werk, gebruik dit!

Gerald van der merwe ·

Andre P Brink > Angesien Maroela nie my berig will plaas nie,Stel ek voor ek plaas die berig op Face Book onder die naam Gerald vd Merwe

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.