Uitdrukking: hoogty vier

afrikaans scrabbleUitdrukking:
hoogty vier

Betekenis:
‘n Glorietyd belewe; aan die orde van die dag wees, onbelemmerd voortgaan, bv. sonde en goddeloosheid vier hoogty; in die Goue Eeu in Nederland het die kunste hoogty gevie.r

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.