Woord:
verfomfaai, verfonkfaai (geselstrant)
OOK: befomfaai, befonkfaai
Betekenis:
1 Slordig maak, verfrommel, verkreukel: Die baadjie sien daar verfomfaaid uit. ʼn Verfomfaaide hoed.
2 Deurmekaar maak; in wanorde bring: Nou verfomfaai jy my hele voorstel met jou lawwe opmerkings. Met sy onnoselheid het hy die hele saak verfomfaai.
Nou moet ons nog net uitvind wat die oorsprong van hierdie mooi woord is.
Dankie Cathy, ek wil ook graag eerder dit weet.
Voor mijn Zuid-Afrikaanse vrienden: hier de uitleg op een Nederlandse website:
http://www.taalvoutjes.nl/woordweetje-verfomfaaid/