André Alkema

André Alkema

André Alkema is voorsitter van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans.

Die slag van Majuba

Die Kaapse taalstryders en die Slag van Majuba

“Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; in ons skole, in ons kerke, word ons moedertaal fermoor!” – CP Hoogenhout

Regering wil Afrikaans benadeel

Regering wil Afrikaans benadeel

Die houding teenoor Afrikaans en Afrikaanse skole word verder onderstreep deur ons vyande. Gaolatlhe Kgabo, sekretaris van die SAKP-jeugliga in Christiana, het tydens ‘n optog in 2010 na die Gekombineerde Skool Christiana gesê dat “Afrikaans ‘n bose gees is” en dat dit as onderrigtaal afgeskaf moet word.