Dave Steward

Dave Steward

Dave Steward is Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting en voormalige ambassadeur van Suid-Afrika by die Verenigde Nasies.

Só moet grondwetlike SA-talewet lyk

Só moet grondwetlike SA-talewet lyk

Nog erger, daar is ‘n sweempie van rassistiese seëviering in die wyse waarop die wetsontwerp opgestel is en deur die Parlement geloods word. Daar is ook ‘n gevaarlike persepsie dat die meerderheid in die Parlement glo dat hulle kan maak soos hulle goeddink deur hul wil af te dwing tot nadeel van kulturele- en taalminderhede.

Dr. Mathole Motshekga se menings oor die howe en die Grondwet

In ‘n onderhoud onlangs met Rapport, het ANC Hoofsweep dr Mathole Motshekga voortgegaan met die regering se georkestreerde veldtog om die howe, en by verlenging die Grondwet, te ondergrawe. Hy het, onder andere, stellings gemaak [...]

Die reg om verkeerd te wees

Die reg om verkeerd te wees

Vryheid van uitdrukking sluit die reg van andere om verkeerd te wees in.

Die beskerming van staatsinligting en ons demokrasie

Die beskerming van staatsinligting en ons demokrasie

Sommige waarnemers beweer dat die aanvaarding Dinsdag van die wetsontwerp oor die Beskerming van Staatsinligting die einde van ons demokrasie in Suid-Afrika sal beteken. Dit is nie die geval nie – maar daar bestaan ander verwikkelinge wat myns insiens ʼn veel groter bedreiging vir ons nie-rassige demokrasie inhou.