Deon Geldenhuys

Deon Geldenhuys

Deon Geldenhuys is ‘n professor in Politiek aan die Universiteit van Johannesburg. Hy is betrokke by die stigting van die NP van Wyk Louw Sentrum vir Kulturele Vryheid.

Artikel oor die nuwe NP van Wyk Louw Sentrum vir Kulturele Vryheid

Artikel oor die nuwe NP van Wyk Louw Sentrum vir Kulturele Vryheid

Vir die NP van Wyk Louw Sentrum vir Kulturele Vryheid beteken waaksaamheid veel meer as om alarm te maak wanneer daar bedreigings is. As ideesentrum is sy hooftake om ‘n konstruktiewe bydrae tot politieke denke en debat oor kulturele vryheid te maak en om met werkbare planne vir die beskerming en uitbouing van dié vryheid vorendag te kom.

Tweede oorgang dalk ‘n tweede kans?

Tweede oorgang dalk ‘n tweede kans?

Buite die dampkring van die regerende party is die voorstel van ʼn tweede oorgang met groot skeptisisme en selfs openlike vyandigheid ontvang. Maar tog bied die idee van ʼn tweede oorgang moontlik – en onbedoeld – nuwe politieke beweegruimte vir minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika.

Die pothole-toets vir politieke ingesteldheid

Die pothole-toets vir politieke ingesteldheid

Jou reaksie op die slaggate op ons land se paaie verklap dalk jou politieke ingesteldheid, reken Deon Geldenhuys

Oor Jode, Palestyne en Afrikaners

Oor Jode, Palestyne en Afrikaners

Gegewe die ooglopende raakpunte met die status van Afrikaners in vandag se Suid-Afrika, kan ons gemeenskap bepaald empatie hê met die Palestynse minderheid in Israel. En dit openlik sê en wys.