Ernst Roets

Ernst Roets

Ernst Roets is Adjunk-Uitvoerende Hoof: Kommunikasie en Jeugsake by Afriforum.

Dirk van Eck by die foto's van sy gesin. Foto verskaf deur AfriForum Jeug

Hector Pieterson en Nasie van Eck – ’n “twee-tot-twintig” verhaal

’n Kransleggingseremonie waar die nagedagtenis van die slagoffers van die ANC se terreurdade herdenk was, het onlangs vurige kritiek uit sekere oorde ontlok. ’n “Hector Pieterson” Google-soektog lewer ongeveer 144 000 resultate op, terwyl ’n “Nasie van Eck”-soektog net mooi agt resultate oplewer.

Laat ons ons volk opbou

Laat ons ons volk opbou

Ernst Roets gee ‘n ander perspektief op die geskiedenis en beantwoord die vraag, “Waarheen nou, Afrikaner?”

‘n Koue skouer in ‘n warm tyd – waarmee is ons nou eintlik besig?

Die vraag of ’n aktivis sy tyd mors kan nie beantwoord word deur te bepaal hoe tegemoetkomend die regering is nie. Die grootste aktiviste in die geskiedenis was juis dié wat die koudste skouers in die warmste tye ontvang het.

War of the Flea – ‘n skokfliek met oplossings

War of the Flea – ‘n skokfliek met oplossings

Die grootste probleem met plaasmoorde is die feit dat daar geen amptelike statistieke oor die onderwerp bestaan nie.