Eugene Brink

Eugene Brink

Eugene Brink is senior politieke navorser by die FAK.

Grafika: www.mieliestronk.com

Grondwet-debat: Politieke probleme met transformasie

Eugene Brink lewer sy mening oor die huidige Grondwet-debat.

Hoe ek die toekoms sien (en nie sien nie)

Hoe ek die toekoms sien (en nie sien nie)

“Dit is altyd vir my interessant om te lees hoe mense (selfs uiters liberale mense!) met wysheid agterna na politieke gebeure en groot omwentelinge kyk…” Eugene Brink neem deel aan die gesprekreeks: “1990 – 2012: Die Nuwe Suid-Afrika en sy toekoms in oënskou.”

ANC se regstellende aksie misluk oral

ANC se regstellende aksie misluk oral

Die paradoks van regstellende aksie kan gelyk gestel word aan kommunisme: Die teorie daarvan lyk billik en edel terwyl die toepassing daarvan uit voeling is met die praktiese wêreld.

Die DA-jeug se rassepolitiek

Die DA-jeug se rassepolitiek

Hoewel gemengde huwelike lank nie meer iets ongewoon is nie, lê daar positiewe en negatiewe punte in die DA se studentevleuel se nuutste bemarkingsplakkaat opgesluit en smeek dit om ontleding. Dit is boonop ʼn politieke plakkaat en moet binne die konteks van die Suid-Afrikaanse politieke landskap asook die demografie van die teikengroep ontleed word.

SA se laer geboortekoers: Die implikasies

SA se laer geboortekoers: Die implikasies

Die SAIRV het bevind dat Suid-Afrika se bevolkingsgroei teen 2040 onder die vervangingsvlak – naamlik 2,1 kinders per vrou – sal daal. Hierdie tendens is interessant en insgelyks moeilik om te glo, aangesien Suid-Afrika in die algemeen tans ʼn jong bevolking het.

Sterfte by UJ: Verwag dat Afrikaans gaan weer ly

Sterfte by UJ: Verwag dat Afrikaans gaan weer ly

Eugene Brink verwag dat die taaldebat op universiteite en politieke druk op Afrikaanse skole in 2012 in alle felheid gaan toeneem.

Johan Kotze, die "Modimolle-monster". Foto verskaf deur die SAPD

Johan Kotze: Die vrae wat oorbly

Elke dan en wan is daar ʼn bisarre storie wat die nasionale aandag aangryp. Dis boonop interessant om die verloop te volg van die soektog en vang van vlugtende rowers en moordenaars wat wreedaardige en oordadige misdade gepleeg het.

ANC op 100: Breë kerk? Verdeelde kerk!

ANC op 100: Breë kerk? Verdeelde kerk!

Terwyl die ANC trots daarop aanspraak maak dat dit ‘n breë kerk verteenwoordig, is dit duidelik dat dit ‘n verdeelde kerk is wat verlam word deur ideologies teenstrydighede.

Vryhede waaroor Afrikaners nou wakker geskrik het

Vryhede waaroor Afrikaners nou wakker geskrik het

..wie sou in 1994 of beter nog, in 1989, gedink het die Afrikaner, tot toe die muishond van die wêreld, sou hierdie leidende rol speel..?

COP17: ‘n Skynheilige politiekery

Die ergste vorm van burokratiese luiheid en vermorsing is sekerlik konferensies wat miljoene kos, maar weinig oplewer nie.