Flip Buys

Flip Buys

Flip Buys is Uitvoerende Hoof van Solidariteit.

Lewenslange leer is die sleutel tot die toekoms

Lewenslange leer is die sleutel tot die toekoms

Flip Buys bespreek die voordele van mense wat lewenslank aanhou leer.

Solidariteit Beweging se bouplan vir volgende 110 jaar

Solidariteit Beweging se bouplan vir volgende 110 jaar

Die Solidariteit Beweging is vanjaar 110 jaar oud. Dit maak van die Beweging die oudste politieke beweging in Suid-Afrika.

Solidariteit is 110 jaar jonk

Solidariteit is 110 jaar jonk

Flip Buys se rede tydens Solidariteit se 110de verjaarsdagvieringe.

Afrikaans oral en vir almal

Flip Buys van die Solidariteit Beweging neem deel aan die gesprekreeks “Probleme en oplossings vir Afrikaans”.

Nelson Mandela en FW de Flerk vier die einde van apartheid.

Van Eerste na Derde Wêreld – Suid-Afrika onder die ANC

Ek het as jong student nooit gedink dat die ANC die land sou kon regeer nie. As ek voor 1994 ’n voorspelling oor die titel van ’n boek oor die ANC se regering van Suid-Afrika sou moes waag, sou dit eerder iets soos”Van Eerste na Derde Wêreld” gewees het…

Hoogtepunte op Die Groot Debat 2011: My Afrikaanse kat kom altyd weer

Jan was nie die gemiddelde kat op straat nie. Met Goliat se lyf en Dawid se hart, sou Jan sekerlik nie inpas by my regsvriende se idee van die “redelike kat” nie….

Die lang pad na ware ekonomiese vryheid verg meer as optogte

Die lang pad na ware ekonomiese vryheid verg meer as optogte

Die geskiedenis het gewys dat die pad na ware ekonomiese vryheid ongelukkig nie so kort en maklik is soos ʼn optog van Johannesburg na Pretoria nie. In die harde werklikheid was Sosialisme eerder ʼn doodloopstraat na knegskap en ellende.

Jacobus Daniël (Totius) du Toit (1877-1953). Digter, skrywer en teoloog. (Foto: Facebook)

My Afrikaanse kat kom altyd weer

Jan was nie die gemiddelde kat op straat nie. Met Goliat se lyf en Dawid se hart, sou Jan sekerlik nie inpas by my regsvriende se idee van die “redelike kat” nie. Jy sien, [...]