Fran

Fran

Fran is jou heel beste vriendin ... vir jare al versteek tussen die moets en moenies van elke dag. Haal haar uit, stof haar af! Want dis tyd dat julle twee lang koffies saam drink, lees, lag, huil, bak en plak. Fran vat die vervelige vaal uit jou lewe uit, en gee dit kleur!

Die wêreld is te klein

Die wêreld is te klein

Die wêreld het baie klein geword, of het dit?

Kits Cappucino: Fout!

Kits Cappucino: Fout!

Hallo, my naam is Fran, en ek is van foute aanmekaargesit…

Kits cappucino: My donkerkant

Kits cappucino: My donkerkant

Ek is besig om in my eie persoonlike ‘soul eclipse’ in te beweeg, skryf Fran.

Kits cappucino: Vreemd, vreemder, veearts!

Kits cappucino: Vreemd, vreemder, veearts!

So skop 2012 toe af met ‘n besoek aan die veearts…

Kits cappucino: Tata 2011

Kits cappucino: Tata 2011

Vir maande lank het ek jou my volle aandag gegee. Jou goed leer ken. My hele lewe rondom jou beplan. En nou, sommer net so, is jy weg. Ongeskik!

Kits cappucino: post-Kersfees blues

Kits cappucino: post-Kersfees blues

Die kos is op, die huis is leeg, die honde is soet en iewers onder die boom lê nog ‘n verlore stuk geskenkpapier. Kersfees is verby. Ek probeer verbete aan ‘n stukkie daarvan vasklou…

Kits Cappucino

Kits Cappucino

Honderd keer, nee, ʼn duisend maal wou ek al een van my beste vriendinne vir Kersfees hê. In blink papier toegedraai met ʼn groot strik om. Nie net vir onder die Kersboom lê nie, maar veral vir daardie stil, donker nagte wat hulleself so ongenooid deur die jaar deel van jou lewe maak.