Die groot toets lê nog voor!
Die Parlement se besluit om die omstrede klousule in die voorgestelde Talewet wat Afrikaans nadelig sou raak, te wysig word toegejuig!
ANC onverdraagsaam en kortsigtig oor taal
Onverdraagsaam en kortsigtig – dit is hoe die ANC-fraksie se houding in die portefeuljekomitee oor die talewetsontwerp beskryf kan word, aldus die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die portefeuljekomitee het gister met meerderheid [...]
Wat is ‘n voorheen benadeelde taal?
Wat is ‘n voorheen benadeelde taal? Die onlangse voorstelle vir wysigings aan die Wetsontwerp vir Suid-Afrikaanse tale het die wenkbroue laat lig.
Jongste kommentaar