Johannes Froneman

Johannes Froneman

Prof Johannes Froneman is verbonde aan die Noordwes-Universiteit en het sy doktorale proefskrif gedoen oor die Stellenbosse studentekultuur van 1902-1948. Hy is ook uitgewer en redakteur van mediamense.co.za

Verslag oor ‘n DA-kongres

Verslag oor ‘n DA-kongres

“Hierdie ruimte is nie bedoel vir politieke propaganda nie. Maar verskoon my dié enkele keer as ek iets vertel oor ‘n DA-kongres – met name die afgelope Saterdag (21 April) s’n in Potchefstroom, waar die Demokratiese Alliansie van Noordwes byeen gekom het…” skryf JD Froneman

Die grootste Afrikaanse joernalis

Die grootste Afrikaanse joernalis

Johannes Froneman bespiegel wie as die grootste Afrikaanse joernalis beskou kan word.

Vergeet die verlede op eie risiko

Vergeet die verlede op eie risiko

Die debat oor Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch het vanjaar heelwat aandag geniet. Tereg ook. Dit gaan immers oor die hede én toekoms. Tog kan die vervlegte geskiedenis van die US en Afrikaans nie geïgnoreer word nie. Dit het ons vanjaar weer herinner aan die positiewe van ons geskiedenis. Ook aan die emosie wat opgewek kan word as gekarring word aan ‘n etniese groep se erfenis.