Maretha Maartens

Maretha Maartens

Maretha Maartens is die skrywer van meer as 100 gepubliseerde boeke en meer as 1000 tydskrifartikels en koerantrubrieke. Sy wil nêrens anders as in (Suid) Afrika leef en werk nie. Haar lewensleuse is om lig en eenvoudig te leef. Haar God is die God van die Bybel.

Dié organisasies bied hoop in SA van 2012

Dié organisasies bied hoop in SA van 2012

“Politieke dier/tier al dan nie, vir die Afrikaner is die tyd ryp vir besinning oor die nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms. Laat ons praat.” Maretha Maartens neem deel aan die gesprekreeks: “1990 – 2012: Die Nuwe SA se verlede en toekoms.”

Bestaansvoorwaardes vir ʼn Afrikanergemeenskap: 10 van hulle

Bestaansvoorwaardes vir ʼn Afrikanergemeenskap: 10 van hulle

Bestaansvoorwaardes vir ʼn Afrikanergemeenskap? Ek staan my lysie en maak terwyl die blouligvoertuie en die slap karre om die verkeersirkel voor ons gaan. Dalk vind ons en ons kinders mekaar aan weerskante van so ‘n lys. Dalk neem so ‘n lys sommige bo-sestigs terug klaskamer toe. Dalk maak my lys ‘n paar van my tydgenote briesend kwaad. Dalk moes ek dié lys al in 1994 opgestel het…