Paul Joubert

Paul Joubert

Senior-navorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut.

Nuus in konteks: Die rand is nie die probleem nie

Nuus in konteks: Die rand is nie die probleem nie

Daar word berig dat die ANC nou met die gedagte van ʼn superbelasting op mynbou speel. Hierdie idee is kontroversieel en kommerwekkend op sigself – ʼn soortgelyke idee het bygedra tot die val van ʼn Eerste Minister in Australië – maar dit wat die ANC beoog om met die ekstra belastinggeld te doen, verdien ook verdere ontleding.