Probleme en oplossings vir Afrikaans
“Solank as wat mense Afrikaans praat, sal die taal nie tot niet gaan nie.” Hierdie is ’n gewilde stelling wat gereeld in die media deur oningeligte en naïewe persone gemaak word. Dr Pieter Mulder van die VF+ neem deel aan die gesprekreeks, “Probleme en Oplossings vir Afrikaans”.
Repliek: Stembusoorwinning onrealisties, VF+ tree vir belange in
Kyk hoe word die Afrikaanse taal berekend orals uitgeforseer. Waarom word hoofsaaklik Afrikaanse dorps- en straatname na ANC ‘struggle-helde verander? Waarom word die Afrikaner se geskiedenis so gruwelik verdraai en melaats voorgestel? My seun [...]

Jongste kommentaar