Pa wat dogter per ongeluk skiet: strafbaremanslag-saak geopen
ʼn Geval van strafbare manslag is geopen nadat Glenn Boshoff Vrydag per ongeluk sy dogtertjie, Edith (8), doodgeskiet het tydens ʼn inbraak.
Agt dood in twee Mpumalanga-ongelukke
Twee afsonderlike ongelukke in Mpumalanga het die afgelope naweek die lewe van agt mense geëis.
Twee vas vir Oos-Kaapse dogtertjies se verkragting
Twee tienerseuns is vas vir die verkragting van vyf- en sesjarige niggies in die Oos-Kaap.
Vaaldriekhoek-omroeper vas vir seun se verkragting
‘n Man van die Vaaldriehoek is na bewering in hegtenis geneem vir die verkragting van ‘n 15-jarige seun.
Ouma sterf in ongeluk; gesin beseer
‘n Bejaarde vrou is oorlede en vyf mense beseer toe hul kombi in die Noord-Kaap omgeslaan en aan die brand geraak het.
Pasgebore dogtertjie met briefie van ma op rommelhoop gevind
‘n Dogtertjie in ‘n kombers toegedraai saam met ‘n briefie van haar ma waarin die ma sê sy is verkrag, is op ‘n rommelhoop gevind.
“Ek skuld SARS nie R15m nie, maar R27m,” sê Malema
Julius Malema se familietrust skuld SARS glo R15 miljoen.
Krokodil byt hengelaar dood terwyl hy vriend probeer red
‘n Hengelaar van Zimbabwe is deur ‘n reuse krokodil doodgebyt toe hy sy vriend, wat deur ‘n ander krokodil aangeval is, probeer red het.
Gearresteerde betogers in Noordwes op borgtog vrygelaat
ʼn Totaal van 58 mense is in hegtenis geneem in die gewelddadige protesoptrede wat sedert Maandag in landelike gebiede in Noordwes woed.
Mdluli-skuif los nie probleem op nie, sê AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag gesê die verskuiwing van die omstrede hoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, lt.genl. Richard Mdluli, gaan nie die probleem oplos nie en dat Mdluli eerder geskors moet word.