Wannie Carstens

Wannie Carstens

Prof. Wannie Carstens is direkteur van die Noordwes-universiteit se Skool vir Tale, voorsitter van die Suid-Afrikaans Akademie vir Wetenskap en Kuns en waarnemende ondervoorsitter van die Afrikaanse Taalraad; en betrokke by meerdere ander organisasies ter bevordering van Afrikaans.

Die ‘probleem’ van Afrikaans

“Afrikaans is nou eenmaal nie vir sissies nie, kan ek getuig…” Prof. Wannie Carstens neem deel aan die gesprekreeks: “Probleme en Oplossings vir Afrikaans.”

Benut kanse vir Afrikaans, ook by Bosma

Benut kanse vir Afrikaans, ook by Bosma

My eie standpunt is gewoon dat ek die kanse benut waar ek met mense kan praat oor Afrikaans – uit watter hoek hulle ook al na Afrikaans kyk. Volgens sommige mense is ek reg en volgens ander is ek verkeerd.

Die lewe van ‘n taalaktivis

Die lewe van ‘n taalaktivis

Prof. Wannie Carstens reageer op Piet le Roux se bydrae, “Afrikaanses is dood. En Afrikaners dan?”

Waarom versoening?

Waarom versoening?

Versoening hou in dat mense sal omgee vir ander, na hulle verhale en ervarings oor sake sal luister, begrip sal toon vir mekaar se stories, mekaar se menswees sal respekteer, dat mense moeite sal doen met mekaar.

Afrikaans se verdelende (maar ook gedeelde) geskiedenis

Afrikaans se verdelende (maar ook gedeelde) geskiedenis

Daar is ’n my-perspektief, ’n jóú-perspektief, maar dit is verdelend en daarom sal ons moet beweeg na ’n óns-perspektief. Wat bind ons as Afrikaanse gemeenskap saam?