Ons is demokraties, maar is ons vry?
Vandag vier ons 18 jaar van “vryheid”, maar is ons werklik vry?
Soek ‘n nuwe republikeinse vuur
21 Maart 1960 – Sharpevilledag. Hierdie dag, 52 jaar gelede het die geskiedenis van Suid Afrika onherroeplik verander.
Die stryd om grond duur voort
Nasionale soewereiniteit word deur grondbesit bepaal – so glo die ANC – maar nie net die ANC nie.
‘Afrikaner hier om te bly en homself te laat hoor’
~ deur Nico Strydom Willie Spies, AfriForum se prokureur, het tydens ʼn FAK-simposium oor die Julius Malema-haatspraaksaak, gesê Afrikaners het met dié saak die lyn getrek en gesê genoeg is genoeg. Hy sê Afrikaners [...]
‘Lamont lewer goeie uitsprake’ – Malema
Daar is drie groepe kommentators wat die afgelope drie weke kommentaar gelewer het op die uitspraak van Regter Colin Lamont in die haatspraak-verhoor van Julius Malema – Die wat die hele uitspraak gelees het; [...]
Om jou kinders vir Afrika groot te maak
’n Tyd gelede het ek ’n boek gelees met die sonderlinge titel, “My hart wil Afrika”, deur Tienie Swanepoel. Sonderling, omdat dit klink of iets skort. Hoe kan ’n mens se hart nou “wil [...]

Jongste kommentaar