Video: Ek is so bietjie verlief op SA – Gil Bellows  

Gil Bellows het verlede week ʼn draai in Suid-Afrika gemaak om die première van dié fliek by te woon. Foto: Skermskoot uit die video

Gil Bellows het verlede week ʼn draai in Suid-Afrika gemaak om die première van die fliek Leading Lady by te woon. Foto: Skermskoot uit die video

Die internasionale akteur Gil Bellows wat in die fliek Leading Lady te sien is, het verlede week ʼn draai in Suid-Afrika gemaak om die première van dié fliek by te woon.

Maroela Media het by hom gaan kuier by Kloofzicht Lodge and Spa, waar hy gebly terwyl hy in Suid-Afrika was. Ons gesels met hom oor die fliek, sy ervaring om saam met ʼn Suid-Afrikaanse ikoon soos Brümilda van Rensburg te werk en hoekom hy so baie van Suid-Afrika hou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.