Soorte resepte:

Resep: Klapper-melktert

Argieffoto

Argieffoto

Voorverhit die oond tot 190°C

Kors:
150 ml margarien
125 ml koekmeel
125 ml suiker
300 ml klapper
1 pakkie (200g) Tennisbeskuitjies, fyngedruk

Vulsel:
50 ml maizena
1 liter melk
25 ml margarien
2 ekstra groot eiers, geskei
37,5 ml strooisuiker
Knippie sout
10 ml vanilla

Metode:
1. Smelt die margarien en voeg res van korsbestanddele by. Druk vas in 26 cm tertbord.
2. Hou bietjie uit en strooi soos krummels bo-oor tert
3. Meng die maizena met ‘n bietjie van die melk en verhit saam met margarien
4. Klits die eiergele en strooisuiker tot lig.
5. Voeg die sout en maizena-mengsel by en kook tot dik
6. Voeg vanilla en styf geklopte eierwitte by
7. Bak 20-30 min tot gaar

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.