Woord: knutsel

Argieffoto (truelocal.com.au)

Argieffoto (truelocal.com.au)

Woord:
knutsel

Beskrywing:
1. Klein voorwerpies self maak: Hy knutsel graag so ‘n bietjie in die huis rond.
2. Knoeiwerk uitvoer: Aan ‘n hoenderhok knutsel.

OOK: knutselaar, knutselary, knutselbou, knutseling, knutselry, knutselwerk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.