Leeus kry nuwe tuiste in SA

‘n Agtienjarige meisie van Limpopo se droom is na drie jaar bewaarheid toe sy twee leeus uit Europa na Afrika kon terugbring.

Leeuwyfie Masrya en ‘n mannetjie, Nero, is die afgelope paar jaar by die Stichting Leeuw in Nederland versorg.

Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.