Luister: Inskrywings vir Satch 2015 is nou oop


Liza-Marie-Steinmann-Satch

Liza-Marie Steinmann, die mede-direkteur van Satch, gesels oor die 2015-kompetisie. Foto: Verskaf.

Dit is weer tyd vir die Suid-Afrikaanse Talentkampioenskap (Satch) se uitdunrondes en dansers, akteurs, modelle en musikante kan nou inskryf vir die kompetisie wat hulle die kans gee om hulle talent te toon te stel. Boonop staan deelnemers die kans om deur plaaslike en internasionale agentskappe opgeraap te word, terwyl hulle ʼn beurs en ander lekker prys kan wen.

Sya van der Walt-Potgieter, media-skakelbeampte, en Liza-Marie Steinmann, mede-direkteur van Satch, het met Esté Meyer Jansen oor die kompetisie gesels:

Satch-logo

Satch se logo. Foto: Verskaf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.