Egskeiding: Enkelouer sien om na jouself


een-cappuccino-magriet-smit

Magriet Smit een van die skrywers van die boek ‘Een Cappuccino en ‘n creme soda, asseblief’. Foto: Youtube.com

Magriet Smit en Elize Parker, skrywers van die Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief, gesels met Annelize Brits. Hulle gee vir enkelma’s in vandag se program raad oor hoe om na jouself om te sien en jou kop weer op te tel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Miemie ·

Is self ‘n enkelouer en stel regtig belang om die boek aan te koop, waar kan ek dit kry?

Charlotte Barnard ·

Baie dankie vir die mooi boodskap, ek sal ook graag vir my julle boek wil aankoop. Ek is onlangs geskei, en het twee pragtige kinders. Die Here is tans my man (Jesaja 54:5), en ek kan getuig, dat Sy liefde vir my volmaak is. Ek kom niks kort nie, omdat ek tans in volle afhanklikheid van die Here leef. Sy liefde is so getrou.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.