Skoolbeheerliggaamverkiesings vind Maartmaand landwyd plaas. Onderwys in Suid-Afrika word deur verskeie probleme in die gesig gestaar, maar hierdie probleme kan deur vaardige, kundige en toegewyde beheerliggame aangespreek word.
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), gesels oor die rol van ʼn ouer in die komende beheerliggaamverkiesing.
Paul het ook met Mariëtte Kruger op kykNET se Prontuit gesels oor die verkiesing:
http://youtu.be/ALiA15aGEbo