ToekomsVenster: Geskep as God se verteenwoordiger


agent-vir-God

Argieffoto.

Lees Genesis 1:26-31

Nog ‘n taak wat God in gedagte gehad het vir die mens, was om Hom te verteenwoordig en om saam met Hom oor die skepping te heers (v 27-28).

Dink hieroor na:

  • Op watter maniere verteenwoordig jou lewe God?
  • Hoe is jy betrokke as medeheerser oor sy skepping?
  • Wat is vir jou, as God se kind, die belangrikste in jou lewe? Jou naam of Syne? Jou belange of Syne? Jou wil of sy wil vir jou?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

neelsie ·

God se wil, soos aan ons bekend gemaak deur Sy Woord,behoort ons lewenswyse te wees.Op alle terreine van ons lewe en nie net soos dit ons pas nie.
(Ook o. a. volgens Rom 1:26-32)
As medeheerser van Sy skepping moet ons verantwoordelik optree en heilig lewe.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.