ToekomsVenster: God seën ons


God-se-seën

Foto: Reint Dykema.

God se seën word nie onttrek wanneer ons swaarkry of in ’n menslike doodloopstraat beland nie. Dit lyk vir my daardie plekke in ons lewe juis die plekke van oorvloedige seën is. Jy mag die Here vandag ook vertrou vir sy seën, selfs al gaan dit swaar.

Luister gerus vandag saam na wat Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief hieroor sê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Janet ·

Om VADER ALMAGTIG se seën te ontvang moet ons eerstens afstand doen van afgods aanbidding. Elke dominee weet wat VADER se NAAM is..lig die volk in asb!

marius swart ·

Asseblief! Hou jul webblad skoon van religieuse SNERT.

Peet Schabort ·

STADIG Marius, STADIG…
Ek gaan ook nie in ‘n argument betrokke raak.

Nina Laufs ·

Baie dankie vir daardie woordjies! Dankie dat julle nog so Christelik gerig staan in vandag se tye!! Dit word hoog op prys gestel. Sal beslis inluister.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.