ToekomsVenster: God vergewe ons


vergewe

God vergewe ons. Foto: Moodymedia.org

En tog is dit Ek wat jou opstandigheid vergewe. Ek is getrou aan Myself, Ek dink nie meer aan jou sondes nie. – Jesaja 43:25

Ds. Jannie Pelser vra ons in vandag se ToekomsVenster-oordenkig om die Here te dank vir die vergifnis wat jy elke dag vir jou mag toe-eien op grond van die offer van Christus.

Lees Jesaja 43:1-2 en vervang die name Jakob en Israel met jou eie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.