ToekomsVenster: Hy verander ons


Hoop-soos-n-plantjie

Foto: Argief.

As ek aan my eie groei na geestelike en emosionele gesondheid dink, dink ek aan ’n val-en-opstaan lewe. Ons is nie skielik gesond nie. Ons val. Ons staan op en val weer. Dis ’n pelgrimstog deur gevaarlike terrein. Ons sukkel met ons eie gebreke en die dinge rondom ons wat ons aandag verdeel en ons van God laat vergeet.

Ds. Jannie Pelser vra in vandag se ToekomsVenster-oordenking dat jy die volgende jou gebed maak: “Gees van God, dankie dat U ons nie aan onsself oorlaat nie, maar ons elke dag lei. Bepaal U asseblief die rigting van my lewe, om Jesus se ontwil. Amen.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Rienie Kruger ·

Snaaks dat ons Vader mens hoop en moed gee as jy op jou laagse is

My dank aan ds. Jannie Pelser vie die gebed.

CHRISTA ·

Rienie, dis nie snaaks nie. Dit bewys weer eens dat hy ALTYD by ons is – tydens GOEIE en SWAAR tye!!! My leuse is: Hou jou oë op die HERE, dan kan jy op stormwaters loop soos Petrus!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.