ToekomsVenster: Hy verstaan ons lyding


bekommernis

God verstaan ons lyding. Foto: Argief.

Terwyl ons dan nou ’n groot Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely. Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. – Hebreërs 4:14-15

Ons struikel en val dikwels op ons lewensreis. Jesus verstaan jou en gee elke keer deur sy volledige offer ’n nuwe begin. Is daar iemand met wie jy vandag hierdie boodskap wil deel?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.