Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. – Romeine 12:15
Volwasse Christene is nie selfgesentreerd nie. Tog verkies ons om ons vreugdes met mekaar te deel, nie hartseer nie.
Vra die Here nou dat jou hart saam met syne sal breek oor die nood van ander, sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.