“Maar ek vertrou op U, Here, ek sê: U is my God. My tye is in u hande.” – Psalm 31:15-16
Ons kan dit saam met die psalmis bely, sê Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief.
Ons verklaar dat ons God vertrou én ons verklaar dat die Here met ons kan maak net wat Hy wil. Ons gee onsself om deur God gevorm te word om meer te doen as om net iets van God se tye op ons tye af te smeer.