Foto’s en video: Hedendaagse “koets” as troumotor

Foto: Exclusive Limo

Foto: Exclusive Limo

‘n Video van die motor volg onderaan die foto’s. Dié PT Cruiser-limousine is in Rusland omskep in ʼn hedendaagse koets wat vir troues en ander spesiale geleenthede gebruik kan word.

Die motor is spesiaal in Novgorod in Rusland gebou om soos ʼn koets te lyk. Daar is selfs lanterns wat voor en agter die “kajuit” hang.

Bron: English Russia


ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.