Video: Adolf Hitler vind uit Piet Retief braai by Dingane

Adolf Hitler het te hore gekom daarvan dat Piet Retief na Dingane toe is sonder militêre ondersteuning. Die gort is behoorlik gaar. Kyk hier wat Hitler oor Retief se onbesonnenheid te sê het.

11 Kommentare

  1. John 14 Februarie 2013 om 09:16 | | Antwoord

    Gaan kyk hier is die Remix ( Net so oulik)

    1. John 14 Februarie 2013 om 09:44 | | Antwoord

  2. John 14 Februarie 2013 om 09:15 | | Antwoord

    Hier is die Remix (Gangnamstyle Hitler) Flippen oulik ! – So gelag

  3. Marie Smit 13 Februarie 2013 om 15:22 | | Antwoord

    Baie lekker gelag baie snaaks..

  4. Marie Smit 13 Februarie 2013 om 15:14 | | Antwoord

    Lanklaas so lekker gelag baie dankie.Dis briljant..

  5. Estelle Cooper 12 Februarie 2013 om 11:58 | | Antwoord

    ek het lanklaas so lekker gelag – dit is nou slim verby!

  6. Petru O'Kelly 9 Februarie 2013 om 12:01 | | Antwoord

    Sukkel nog al die jare, die boere vertrou almal te maklik!

  7. Gemsbok 9 Februarie 2013 om 03:19 | | Antwoord

    Ek kry nie die skakel om die video te aktiveer nie. Niks gebeur as ek op die prentjie klik nie. Ek gebruik Ipad met Ios6

  8. Elzette 8 Februarie 2013 om 09:00 | | Antwoord

    Dis briljant!!

  9. marieta de beer 7 Februarie 2013 om 22:59 | | Antwoord

    baie snaaks !!! :) xxx

Lewer Kommentaar