Video: As dit nie jou tyd is nie…

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video is op sosiale media vrygestel met verstommende beeldmateriaal oor mense wat noue ontkomings gehad het.

Die webwerf, preventdisease.com, het die video saamgestel en die boodskap is duidelik: as dit nie jou tyd is nie, is dit nie jou tyd nie… Hulle versoek elke kyker om op hulle hoede te wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.