Video: Die wêreld se ergste werk

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Onbeperkte ure. Geen pouses of vakansie nie. ʼn Maatskappy het ʼn pos “uitgedink” en ʼn advertensie daarvoor gepubliseer. Daar is egter ʼn kinkel in die kabel.

Loer gerus na dié video wat deur die gebruiker Cardstore op YouTube gelaai is om te kyk of jy aan die kwalifikasies sou voldoen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Estelle opperman ·

Dit is so waar mense besef dit nie elke dag hoe belangrik is n Moeder in die huis Amen

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.